top of page

Ons Frima / Our Firm

MARITZA DU PLESSIS PROKUREURS is gestig in 2010. Ons is 'n jong dinamiese firma wat daarna streef om 'n uitstekende, persoonlike diens aan die publiek te lewer.
 
Ons gebruik ook die nuutste tegnologie tot ons beskikking om sodoende te verseker dat alle partye te alle tye ten volle ingelig is oor vordering op aangeleenthede en om te verseker dat alle registrasies / boedels so spoedig moontlik afgehandel kan word.
 
Ons hoof fokus is op die Registrasie van eiendomme en Huwelikskontrakte en die Administrasie van Boedels, maar ons bied ook 'n wye reeks ander dienste ter aanvulling hiervan om sodoende 'n gerieflike EEN-STOP-DIENS te bied.
 
Ons is gerieflik geleë in Hartbeespoort en kan ons derhalwe nie alleenlik dienste verrig is Brits, Hartbeespoort en die omliggende omgewing nie, maar ook in Pretoria en Johannesburg.
 
 
 
 
 

MARITZA DU PLESSIS ATTORNEYS was established in 2010. We are a young dynamic firm that pride ourselves on excellent, personal service to the public.

 

We also utilise the latest available technology to ensure that all Parties are kept informed at all times and to ensure that all transfers / estates are finalised as soon as possible.

 

Our main focus is on the Property registrations, Marriage contracts and on Administration of Deceased Estates but we also deliver a wide range of ancillary services to provide a conveniet ONE STOP SERVICE.

 

Conveniently situated in HARTBEESPOORT we are not only able to provide services in Brits, Hartbeespoort and surroundings but also Pretoria and Johannesburg.

bottom of page